Text only
|
Text with Images
Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Adéle se plek => Topic started by: adele on May 27, 2011, 10:47:49 AM
Title:
Verby
Post by:
adele
on
May 27, 2011, 10:47:49 AM
Verby
In die dofverligte hoekie
oorspoel met 'n soet
geur en rook,
vind hy 'n bondeltjie
menswees
eens geken, en
aan 'n geliefde
ouerpaar
moet hy gaan vertel . . .
Hoe?
:grommit:
Title:
Re: Verby
Post by:
PM
on
May 28, 2011, 10:03:26 AM
Dit is 'n harde werklikheid wat so mooi beskryf is Adéle.
Text only
|
Text with Images