Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: Meraai vannie Baai on May 22, 2013, 01:47:28 AM
-
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Stilletoeskouer.jpg) (http://s847.photobucket.com/user/raaitjie/media/Stilletoeskouer.jpg.html)
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Sonkomgroet.jpg) (http://s847.photobucket.com/user/raaitjie/media/Sonkomgroet.jpg.html)
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Seemeeuesoekrusplek.jpg) (http://s847.photobucket.com/user/raaitjie/media/Seemeeuesoekrusplek.jpg.html)
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Rusenvrede.jpg) (http://s847.photobucket.com/user/raaitjie/media/Rusenvrede.jpg.html)
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Vulnglasie.jpg) (http://s847.photobucket.com/user/raaitjie/media/Vulnglasie.jpg.html)
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Dieeindevannogndag-1.jpg) (http://s847.photobucket.com/user/raaitjie/media/Dieeindevannogndag-1.jpg.html)
-
Dan het dit tyd geraak om te loer wie het
wat vir wie afgeneem :icon_biggrin:
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Meraaineemfotos.jpg) (http://s847.photobucket.com/user/raaitjie/media/Meraaineemfotos.jpg.html)
Ek was natuurlik weer vaatjierond gevoer en bederf :love7:
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Oupamaakkos3.jpg) (http://s847.photobucket.com/user/raaitjie/media/Oupamaakkos3.jpg.html)
Outop het vir ons 'n heerlike kerriebredie gemaak.
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Outopmaakkos1.jpg) (http://s847.photobucket.com/user/raaitjie/media/Outopmaakkos1.jpg.html)
Daar was ook 'n platbroodjie saamgeflans, wat mildelik in die sous
van die bredie gedoop was :hello2:
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Outopseplatbroodjie.jpg) (http://s847.photobucket.com/user/raaitjie/media/Outopseplatbroodjie.jpg.html)
Die oorskietgereg is toe 'bunny-chow-style' opgedis :toothy4:
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Oupasebunnychow.jpg) (http://s847.photobucket.com/user/raaitjie/media/Oupasebunnychow.jpg.html)
Elke oggend het ons heerlike ontbyt se geur, al wat kampeerder is
laat skarrel vir hulle eie repies spek, wors en 'n half dosyn eiers LOL.
My bord sal Outop homself nooit mee vergis nie (verdrink in die sous)
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Outopmaakbrekvissie.jpg) (http://s847.photobucket.com/user/raaitjie/media/Outopmaakbrekvissie.jpg.html)
-
mmmm heerlik lekker x 3, die kampery, die mooi omgewing en die kos. dankie
-
Die vreugde van deel mos altyd deur joune en myne :notworthy:
-
En ek geniet die delery vreeslik. Baie dankie Raaitjie, dit is werklik pragtige foto's en Outop is 'n wenkok.
-
'n Ware voorreg om so te kan kamp mater en natuurlik is die bederwery my bonus :love7: Die fotos met byskrifte wat eerste geplaas is, vorm deel van ons nuwe toerboekie.