Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Gawelina on May 27, 2011, 08:06:22 AM
-
ek kan nĂªrens komtaar lewer nie. daar is net 'n reply knoppie by my eie werk. Ek het ook nie meer 'n messages dat ek vir iemand kan boodskap stuur om my te kom hellp uit my penarie nie. Help !!!!!!
-
BESTUUR!!!! Kom help gou. 'n Vrou wat nie kan praat nie raak gou gou anners... :dontknow:
:icon_bigsmurf:
-
Dankie Naas. Nou kan ek antwoord, maar nog nie messages stuur nie. Dis okey, ek stuur anyway nie baie messages nie. Wonder wat sou ek doen as ek jou nie gehad het nie.
-
Ryk geword het?
:icon_bigsmurf:
-
Nee wat, ek kan nog steeds net reply op my eie poste. Nou gaan ek in die hoekie sit en sulk :crybaby2: en as ek daar opstaan........ gaaan iemand ..... :violent1:
-
Ek gaan onmiddellik aandag gee daaraan. Gee my 'n rukkie kans om die probleem op te los. :bootyshake:
-
Gawie, laat weet vir my of jy nog 'n probleem het. Ek het 'n paar verstellings gedoen en hoop dit werk nou.
Dankie vir julle geduld met my.