Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Angelica se plek => Topic started by: Angelica on May 19, 2013, 01:29:14 PM
-
Maak my joune
Was my
breek my oop
haal die vlekke uit
tot net die blink oorbly
neem my dan saam met jou
en dra my teen jou warme hart
sodat ek nooit weer sonder jou sal wees....
©Elsabé
-
Pragtig Els. Baie dankie. Dankie ook vir die titel bo-aan die gedig en die kopieregteken met jou naam by, dit maak die lewe vir my soveel makliker. :love7: