Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Angelica on May 12, 2013, 12:32:34 PM
-
Ek hoop van diep uit my hart dat julle 'n baie spesiale dag sal deurbring.
Ek dink ook aan al die Mammas en Oumas wat niemand sal he wat hulle 'n drukkie sal gee. Hoe wreed kan die humaanse specie nie wees nie.
My dag gaan baie spesiaal wees. Saam met familie en my dierbare kinders wie vandag ook hul eerste huweliksherdenking vandag vier.
-
Ek hoop jou dag was feestelik. Kom vertel wat julle gedoen het.
-
ek het my eerste moedersdag kaartjie van Theo gekry wat hy by die skool gemaak het ...
ons was maar hier by die huis ...
-
Dit is kosbaar Wils. Bêre dit vir hom as hy groot is sal hy dit baie waardeer.