Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: PM on May 05, 2013, 08:19:03 AM
-
As die verlange huistoe erg raak dan kyk ek maar na foto's. Dit help.
-
Is hy alleen daar of is jy ook in um-tata ?
-
Heerlik om jou raak te lees Y, ek het jou regtig gemis.
Jy weet mos, ons tweetjies is aan die heup vas, ek gaan altyd saam as dit moontlik is. Ons was Januarie en Februarie hier en het weer die 6de April terug gekom. As alles goed gaan sal ons die 16de hier ry. Tensy ek die boerpot wen, dan pak ek dadelik op! :icon_biggrin: