Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: AB on May 03, 2013, 02:23:20 PM
-
Herbie 53, ja daai Herbie lewe nog in verskillende gedaantes en Herbie toer die wêreld vol. Dis nou die VW kewer genaamd Herbie.
As jy meer van Herbie se doen en late wil weet loer hier:
http://www.wegry.co.za/forum/showthread.php?2468-Met-n-Kewertjie-(en-n-karavaan!)-deur-die-w%EAreld
en/of hier
http://herbiesworldtour.com/
-
Jis, nou vat jy my darem baie ver terug AB. Ons was nog kinders toe ons elke Herieflieks gaan kyk het, in die "drive in", met 'n baksteen agter die wiel omdat die handrem nie gewerk het nie. :icon_biggrin: Natuurlik die klein boetie agter in. :icon_biggrin: