Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: PM on May 03, 2013, 07:09:10 AM
-
Suid Afrikaners wat in die buiteland is mag nou registreer om te stem in die volgende verkiesing.
-
Hoe wonderlik! Is daar iewers 'n offisiele nuusberig oor dit?
-
Dit was om die nuus op SAUK 2. Nou weet ek nie of dit net vir amptenare is wat in die buiteland werk nie. Dalk is hier iemand wat dit mooi kan uiteensit.
-
Dit sal goed wees as iemand dit vir ons kan bevestig. Dan kan ons al ons familie en vriende wat oorsee bly inlig hieroor.