Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Trappies se plek => Topic started by: Trapsoetjie on May 01, 2013, 07:50:41 PM
-
Stille storms waai goeie bedoelings in die see.
Trane is daar nie meer nie.
Vrae sonder antwoorde,
los voete sonder spore.
'n Gesprek sonder woorde,
bring 'n lee hart na vore.
Duister gedagtes begin vorm,
en dis die begin voor die storm.
Stille storms waai goeie bedoelings in die see....
:angel12:
-
Treffend geskryf.
-
Jy het jou emosies mooi bewoord Trappies. Is bly om te sien daar is weer ink in jou pen. :love7:
-
Baie dankie julle.
:angel12:
-
'n Gesprek sonder woorde,
sjoe dis 'n mooi beskrywing van wat so dikwels in verhoudings verkeerd loop ...
mooi gedig
-
:occasion14: hou van