Dis 'n lewe geleef
Met liefde deurweef
Dis al
Dis 'n erge gely
Tot die dood bevry
Dis al
Stof in as
As in nis
Dis al
© Naas
:icon_bigsmurf:
Mooi geskryf Naas. Dit is so finaal. Dankie tog vir mooi herennerings.
Met liefde het ons haar lewe gedeel. Het sy ons harte gesteel.
:angel12:
Seer geskryf. Die finaliteit ruk 'n mens.