Wortel-koolslaai
1 koppie van elk:
Wortels fyn gerasper
Kool baie fyn gekap
Rosyntjies (geweek in kookwater tot sag).
1 klein houertjie Yogurt (enige geur)
2 Appels gerasper
2 eetlepels Mayonaise
Meng alles saam en laat 'n rukkie staan voordat dit bedien word.
Oor die 2000 keer gelees en hier kom ek nou eers op dit af, danksy 'n besoeker :notworthy: Gaan hom beslis probeer mater!
Heerlik vir 'n somerslaaitjie.