Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Angelica se plek => Topic started by: Angelica on April 28, 2013, 06:20:47 PM
-
.. ek het my Boek 1 aan my vriend in Pennsylvania gestuur!!
PM, het jy nog boeke?
Ek kan darem nie sonder een wees nie. Nooit nie.
-
Ek behoort nog boeke by die huis te hĂȘ, maar ek sal weer moet laat druk. Die voorraad is nou baie laag.
-
Dankie, PM.
Indien jy een in die tweede druk het, sal ek een neem. Hou net eers vas, ek moet net eers besluit of ek meer as 2 van Boek 2 wil he.
Dan kan ek dit met een EFT betaal.
-
Gaaf, ek sal kyk wat daar is. Dalk is ons gelukkig om teen die 20ste tuis te wees. Het al geleer om drie weke by te tel en dit sal die 15de om wees. Net vir die wis en die onwis. :icon_biggrin: