Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Angelica se plek => Topic started by: Angelica on April 28, 2013, 06:18:00 PM
-
...aan my hakskene!!!
Ek is baie gesteld op spelling. Deesdae spel ek al meer en meer verkeerd.
Iemand enige brand rottegif wat ek in my skoene kan strooi??
-
Dalk is jou hardeskyf net 'n bietjie vol, dit gebeur as mens ouer word. :icon_biggrin:
-
Ek dink my hardeskyf is heeltemal geformat. :icon_scratch:
:icon_bigsmurf:
-
LOL... dan is my hardeskyf erg vol.
Ek spel nie net verkeerd nie, ek skryf soms ook nie die laaste letter van die woord nie.
-
Dit is nie omdat jy nie kan spel nie :icon_biggrin: dit is omdat jy vergeet het jy tik nog en te gou opgestaan het. :icon_biggrin:
Welkom hier tussen die oues van dae.
-
Lees weer al te lekker, ongenooid, saam 'n naamlose gas :toothy4: Dit laat my nou terugdink toe Meisiekind se oudste (toe omtrent so vier) vir my se hy soek 'n nuwe hardeskyf vir sy brein toe die verkoue hom erg geknou het lol.
-
Kon jy al die rotte uitroei Elle.
Jy kan mos nooit ongenooid wees nie Raaitjie.