Ek het nou net oor RSG gehoor:
Daar is 'n video clip op YouTube van Afrikaanssprekende mans wat vanaf 'n bakkie 'n leeu, wat soos 'n mak hond reageer, met 'n pyl en boog skiet!!
Wat se jy vir hierdie mans? Wat voel jy vir hulle?
Die selfde as wat met die asgatte moet gebeur wat die neushoorn seer/dood maak. :BangHead:
Ek het nie 'n saak met watter taal of kleur die mense is nie. :violent5:
:angel12:
Hulle sal altyd tussen ons wees. Daar is nie pille vir dit nie.