Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: AB on April 21, 2013, 08:39:52 PM

Title: nou hoe nou?
Post by: AB on April 21, 2013, 08:39:52 PM
Die Staat roem daarop dat hy 15 miljoen voed met maatskaplike toelaes.
Die Nasionale Parke beboet jou as jy bobbejane langs die pad voed.
Hulle sê dit kweek afhanklikheid en aggressie.
Nou wát nou? Hoe nou?
Title: Re: nou ho enou?
Post by: PM on April 23, 2013, 07:59:23 AM
Jy laat my lag, ek het dit nog nie so bekyk nie.  Eish my baas, die waarheid hy maak seer!

Die staat kan op niks roem nie, die staat het nie geld nie.  Dit is die belastingbetaler wat die 15 miljoen voer.
Title: Re: nou hoe nou?
Post by: Trapsoetjie on April 23, 2013, 04:42:27 PM
Nou toe nou, ek het nog nooit so daaraan gedink het nie. AB jy praat nou die waarheid.

Wil iemand dit nie vir die groot ape kokedore vertel nie!  :book1:

 :angel12:
Title: Re: nou hoe nou?
Post by: Angelica on April 23, 2013, 07:02:07 PM
En as die, uhm, leier in die land 'n R20m'jies kon afknyp van sy huisie se prys en dit vir nog 20m hongores kon gee, sou ons nie so 'n groot bohaai opgeskop het nie.
Miskien nog so 'n hele paar miljoene om die skole en hospitale en paaie op te knap, en ons sou begin glimlag het.
 
Title: Re: nou hoe nou?
Post by: bloubefoeterd on April 26, 2013, 01:34:05 PM
Al dra die aap 'n goue ring.....
Title: Re: nou hoe nou?
Post by: PM on April 26, 2013, 08:04:25 PM
Jis julle ouens, dit is beter dat ek 'n wag voor my mond plaas, want ek het darem nou baie om te sĂȘ!
Title: Re: nou hoe nou?
Post by: bloubefoeterd on April 29, 2013, 03:08:22 PM
PMpie opkrop is sleg vir 'n mens. Jaag daai wag weg en laat dit uit!
Title: Re: nou hoe nou?
Post by: PM on April 29, 2013, 03:52:41 PM
Ai BB, dit is moeilik om positief te bly as jy knaend in omstandighede en situasies is wat onaangenaam is.  Praat is maklik, my tone is al blou soos ek teen die prikkels skop.  Alhoewel ek weet dit help my niks, skop ek maar om van my frustrasies ontslae te raak.