Hierdie is nou lekker wenke en maklik vir enige iemand om te gebruik!
Baie dankie vir die plaas hiervan Terry. Baie dankie Adéle vir die aandra. Dit is heerlik om sulke afgeval-van-die-poskoetsie-goetertjies te kry.
Dit is sooo wonderlik om ons eie wenke te sien pronk. Duisend dankies vir die aandra en deel :love7: :hello2:
Ek is nou so slim wil alles gelyk gaan toepas :icon_biggrin: