Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Adéle se plek => Topic started by: adele on April 16, 2013, 07:59:42 AM
Title: skemerstil
Post by: adele on April 16, 2013, 07:59:42 AM
in die stilste stil ooit verlang my hart intens na jou en die skemer hou asem op sodat die donkernag ’n bietjie langer wag
Title: Re: skemerstil
Post by: bloubefoeterd on April 16, 2013, 12:51:06 PM
Pragtig. Punt.
Title: Re: skemerstil
Post by: PM on April 16, 2013, 01:08:22 PM
Baie mooi Adéle. Ek wag nog om te hoor wat jy in die boek gaan plaas.
Title: Re: skemerstil
Post by: Meraai vannie Baai on April 16, 2013, 11:17:04 PM
Stilste stil ...
:notworthy: :icon_salut:
Title: Re: skemerstil
Post by: adele on April 17, 2013, 07:40:19 PM
haai dankie julle, Blou-mater, lekker om van jou te hoor.
ek weet nog nie, lief PM. :icon_scratch: ek is nou drie dae afsiek met griep en pas vir Eben op ... julle weet nou al hy verswak by die dag. sal die naweek 'n bladsy of drie uitwerk. :icon_study: ek moet werk, het al twee keer tevore uitgeruil, maar nou het Eben se dogter uit Nede rland kom help om na haar pa te kyk :love7: en ek kan nie elke keer my naweke uitruil met my bestuurder nie. :toothy4:
:grommit:
Title: Re: skemerstil
Post by: PM on April 18, 2013, 07:06:14 AM
Vat jou tyd matertjie. Ons hoop van harte dat hulle iets vir Eben kan doen. Hou ons tog asseblief op hoogte. Sterkte ook vir jou.
Title: Re: skemerstil
Post by: Trapsoetjie on April 18, 2013, 03:50:16 PM
Kort en kragtig. Pragtig :notworthy: Vriendin.
:angel12:
Title: Re: skemerstil
Post by: Angelica on April 18, 2013, 07:11:28 PM