Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: Meraai vannie Baai on April 16, 2013, 05:07:39 AM

Title: Watersluiers
Post by: Meraai vannie Baai on April 16, 2013, 05:07:39 AM
Ek het hierdie fotos geneem terwyl die rivier in vloed was verlede jaar. As die watervlak oor die wal begin stroom, vorm dit die mooiste watersluiers.

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Waterbyweir1.jpg) (http://s847.photobucket.com/user/raaitjie/media/Waterbyweir1.jpg.html)

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/waterbyweir2.jpg) (http://s847.photobucket.com/user/raaitjie/media/waterbyweir2.jpg.html)

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/vallendewaterbykampplek.jpg) (http://s847.photobucket.com/user/raaitjie/media/vallendewaterbykampplek.jpg.html)

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/vallendewater2.jpg) (http://s847.photobucket.com/user/raaitjie/media/vallendewater2.jpg.html)
Title: Re: Watersluiers
Post by: Terry on April 16, 2013, 08:27:32 AM
Sjoe, dis nou baie mooi!  Dit lyk of jy reg in die water gestaan het en die fotos afgeneem het.  Pragtig.
Title: Re: Watersluiers
Post by: PM on April 16, 2013, 01:14:48 PM
Og dis pragtig Raaitjie.  Verlede jaar en ons sien dit eers nou!   :nono:
Gelukkig het jy kom wys.     
Gaan Outop nie vir ons 'n paar foto's in die boek sit nie?

O ek lief die brons kleur!
Title: Re: Watersluiers
Post by: Meraai vannie Baai on April 16, 2013, 11:14:39 PM
Bly julle geniet ook! Terry jy kyk skerp, ek het aan die kant van die rivier se gestaan met my voete in die water en 'n baie bekommerde Outop agter my  :love7:

PM, hy sal met graagte fotos laat plaas - dis groot voorreg  :notworthy: Wat het jy in gedagte?
Title: Re: Watersluiers
Post by: PM on April 17, 2013, 10:21:25 AM
Outop kan self besluit hoeveel blaaie hy wil bespreek en wat hy wil plaas.  Seg vir hom die ouvrou sĂȘ baie dankie vir die ondersteuning.