Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: AB on April 16, 2013, 03:50:49 AM
-
een van ons paar huismaatjies. die huis was skaars klaar toe trek 'n paar in.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/spin2_zpsf6acc242.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/spin2_zpsf6acc242.jpg.html)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/spin1_zpse5f70666.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/spin1_zpse5f70666.jpg.html)
-
Oe genadetjie toggie tog!! Stoffeltjie ek is oorle meraai as die ding naby my kom :icon_biggrin: Lieflike fotos van 'n liederlike kuiergas :icon_salut:
-
Hulle is mos onskadelik dan nie AB? Eet al die goggatjies op.
-
Tog te pragtig.
Lyk of jy hom bietjie te naby afgeneem het. Hy "handsup" :evil6:
:angel12:
-
ja PM hulle is onskadelik. een het ons oudste seun gebyt toe hy so 4 of 5 was, jaag dokte rtoe en toe ons daa rkom is die huil verby. brand so soos bysteek en dan gaan dit verby. hulle vang heelwat motte en ander goggas.
ja trappers, was naby maar hy het reeds so gesit voor ek met die kamera kom hinder het.
-
Lyk baie soos die bruin Knopie. Geeftag.
Ek giggel nou so bietjie, want ek het bietjie geskrik toe ek af scroll en die gedrog sien.
-
hier is fotos en artikels oor die reen spinnekop
https://www.google.co.za/search?q=reenspinnekop&sourceid=opera&ie=utf-8&oe=utf-8&channel=suggest
en hier is van die knopiespinnekop
https://www.google.co.za/search?q=knopiespinnekop&sourceid=opera&ie=utf-8&oe=utf-8&channel=suggest
-
Dankie vir die inligting AB, is altyd interessant.