Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Gawelina se plek => Topic started by: Gawelina on April 09, 2013, 05:39:01 PM
-
Mensemassa, vreemdeling
Discoligte, donker nag
Restaurante, honger hart
Verre lande, bosveld pad
Somernagte, wintergrou
oral sal ek dwaal
op soek na jou
@Gawelina2013
-
WOW Gawie! Ek lllllief die kontraste :love7: :notworthy:
-
Yip, oral.
-
Oxus-Moros maar jy kap dit flou! Raaitjie, dit sal goed pas by oksimoron.
Pragtig Gawie.
-
Perrrfek! Ek stem PM :notworthy: :book1: :icon_salut:
-
Oeeee heh eh! Struktuur julle twee my alweer? Smaak my ek doen as ek nie probeer nie.
-
Jy is mos hoeka nie verniet die derde pootjie van ons gestruktueerde driepootvriendskap nie matertjie :love7: :hello2:
-
:hello2: :book1: :icon_salut:
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=1999.0