Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Maruis se plek => Topic started by: PM on April 01, 2013, 10:13:21 AM

Title: Strandkind
Post by: PM on April 01, 2013, 10:13:21 AM
Strandkind     © Marius Buys

See en sand en son,
skulpe optel hand aan hand,
speel met honde op die strand,
‘n skietgedank aan Hom.

Oë en lag en mond,
skater kuiltjie reg vir pret,
hare windverwaai - n pet,
hardloop my hart hier buite rond.

© Marius Buys
Title: Re: Strandkind
Post by: PM on April 01, 2013, 10:14:19 AM
'n Vrolike gediggie.  Dankie Marius.