Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Fransi se plek => Topic started by: PM on April 01, 2013, 09:35:57 AM

Title: Persephone
Post by: PM on April 01, 2013, 09:35:57 AM
Persephone     © Fransi
 
Slegs as bloeisels val,
spiraaldans na benede-
dra grond boontoe vrug

 © Fransi
Title: Re: Persephone
Post by: PM on April 01, 2013, 09:37:42 AM
Fransi, ek lief die woorde wat beelde skep.  Pragtig.
Title: Re: Persephone
Post by: Meraai vannie Baai on April 01, 2013, 11:22:06 PM
Ek gaan sondig met 'n AMEN en twee !!
Title: Re: Persephone
Post by: Fransi on April 12, 2013, 02:55:01 PM
Baie dankie PM en Meraai.

Ek is terug. Nog bietjie siek van die kiem uit die vreemde, maar ongelooflik bly om weer by my man te kan wees en in my eie bed te kan slaap.
Title: Re: Persephone
Post by: PM on April 12, 2013, 03:52:42 PM
Heerlik heerlik, daar is nie 'n beter plek nie.  Welkom terug en ek hoop jy word gou gesond matertjie. 
Title: Re: Persephone
Post by: Fransi on April 12, 2013, 05:24:51 PM
Dankie PM. :-)