My saamgestelde naam vir die immer gewilde Rooibostee wat net in die Sederbergomgewing in SA, uit 'n fynbosgewas, gekweek kan word.
Dit is baie oorspronklik Raaitjie. :icon_salut:
Bly jy hou daarvan mater :headbang: Dink daar moet seker 'brousel' ook bygevoeg word :notworthy:
Ek sien. Die Sederbergfynbosbrousel - rooibostee. :coffee2: in 'n koffiebeker. :icon_biggrin:
Presies :headbang: Jy som dit perfek op mater. Ek probeer nou die teekoppie-gedig aanpas dat dit 'Sederbergfynbosbrousel' as titel het maar dit gooi die lettergrepe en koppiebeeld heel omver want skielik moet al die woorde verander. Sal aanhou probeer LOL.
Dit is 'n lekker uitdaging. Geniet dit matertjie.