Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => PM se plek => Topic started by: PM on March 31, 2013, 03:08:14 PM
-
Op die forum
Ek is
so lief vir jou,
ek kan my polse kou
as jy nie hier is nie my maat,
dan verlang ek mos na yster en draad.
Skulp jou woorde mos oop en toe
tot by my hart se punt.
As jý hier is
ís ek!
-
Ek was 'by' toe die ene spontaan geskep was :love7: :notworthy:
-
Dit was lekker om met Joe se woorde te speel. :icon_biggrin:
-
Joe is een van daardie ongslypte diamante, 'n meester in alles wat hy doen.
-
Waar is jy Joe, laat jy kom lees!