se die great white vir sy zambesi shark girlfriend soos hulle tweetjies so deur die indiese oseaan swem
ek se ou girl, kom ons gaan eet uit vanaand
Sy - nou waar wil jy gaan eet vanaand ou Whitey?
Hy - ag nee jong ek't gedink sommer daar by die Helderberg
:icon_biggrin: Ek lief die galgehumor Natalie. Dankie vir die deel matertjie.