(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/blougogga.jpg)
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/DSC00178.jpg)
Die outjies is 'n oogfees by die ponlockie!
Sjiiiieee baie goeie fotografie Nig! Jy raak 'n pro nou!
Onderste enetjie in vlug is Outop se kliekwerk, myne is die blou enetjie. Ek was gelukkig - hom mooi dopgehou en gesien hy kom elke keer op selfde takkie sit om te rus.
As jy jou draakvliegie soek Raaitjie, dit is in jou bundeltjie. Pragtig!
Hieheihie, is reg matertjie!! :notworthy: :icon_salut:
Wat wil jy alles in jou bundeltjie plaas sustertjie.
Alles soos in? Skies, dis die tyd vannie aand diekant :icon_bigsmurf:
Seg jy ja alles in? :icon_biggrin:
Metamorfose van 'n draakvliegie :love7:
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/DragonflyNymph2.jpg)
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/DragonflyNymph1.jpg)
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Draakvliegiegeland.jpg)
Ek dink daai onderste draakvliegie met sy spoggerige blou gatjie moet in die boek kom Raaitjie. Die ander foto's is ook pragtig.
dankie vir die pragtige fotos
'n Plesier Stoffel. Ons misssss joune :crybaby2: