Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: AB on March 19, 2013, 03:37:46 AM
-
9
By die winkel oorkant die straat die afgeneem
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/lorrie%20ry%20junie%202010/90bale.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/lorrie%20ry%20junie%202010/91fiets.jpg)
Een uur is toe verby en ek stap terug lorrie toe
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/lorrie%20ry%20junie%202010/95slaaptyd.jpg)
Ek loer die ruit en sien die man slaap ‘n diep slaap. Voel te sleg om hom wakker te maak en toe gaan neem ek die af:
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/lorrie%20ry%20junie%202010/92witgebou.jpg)
Wat die oorspronklike doel van die huise is weet ek nie.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/lorrie%20ry%20junie%202010/93witgeboubruin.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/lorrie%20ry%20junie%202010/94witgebourooi.jpg)
Die lorrie het langs ‘n huis gestaan met hierdie bordjie langs die voordeur
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/lorrie%20ry%20junie%202010/98bederfkinders.jpg)
Na so 90 minute se slap het ek Johan wakker gemaak en dit hethom goed gedoen.
Pak maar toe weer die pad.
Weer padwerke geky maar nie lang stoppe gehad nie.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/lorrie%20ry%20junie%202010/99padwerk.jpg)
Die vlakte Baufort Wes toe vanaf nelspoort se kant
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/lorrie%20ry%20junie%202010/a100.jpg)
en so het ons maar aangehou tot ons die Vrydag aand 11 uur weer hier op die plaas was. lekker moeg gewees en dankbaar ons is tuis.
-
Wat 'n voorreg om saam jou en Joe te ry Stoffel!!
-
Sjiiiieeee waas daai dae? Was 'n voorreg om AB saam te sleep op die trip! Ek dink hy het dit nogals ganiet!
-
Ek het dit nou baie geniet om deur al die foto's en vertellings te kyk en lees. Baie dankie.
-
Hartlik dankie AB en Joe. Mag ek asseblief volgende keer weer saam ry? :bootyshake:
-
Ja nee wat Nig, daars baie plek en vir so ou mater maak ek plek! Jy kan neffens my sit in die mirrel van die trok op die Kooi! Beste uitsig en dan kan jy al my en AB se kwinkslae goed hoor! :icon_biggrin:
-
Ek sal my wat verbeel! Koningin Elisabet se 0. (Dit is my mooi woord om 'n holte te beskryf :angel4: )