Jannie, baie welkom hier op die forum. Ek het vir jou 'n eie plekkie geskep waar jou skryfwerk geplaas kan word.
Indien jy hulp nodig het kan jy net skreeu, ons is baie hulpvaardig en help graag.
Wees welkom om deel te neem aan al die onderwerpe.
PM se "gatseggie". :bootyshake:
hallo jannie mag jy sommer lekker goedjies skryf!!!~!~
Welkom daar uit Pretoorsdorp se omgewing. jy kan die lekker skryfwerk doen en ek sal die nonsens praat. ek sal darem nie (meer) van die familie skinder nie.
Ek het darem al van Jannie se skrywes ontvang en het dit baie geniet. Voor jy sĂȘ mes sal dit in sy eie plekkie verskyn. Al wat ek weet is dat hy nog sal moet skryf! :icon_biggrin: Dit is boektoe goed!
Warm welkom vanuit die buiteland Jannie Rossouw. Baie opgewonde om van jou ABC woorddisse te geniet :notworthy: :icon_salut:
Welkom Neefgoed, ek hoop dis dieselle Jannie wie solke gladde vloere het. Kom ek en AB mos een aand by hulle aant huis en slaap oor. Iewers in die nag moes ek opstaan vir 'n nood en daar raak myse voete onner my weg en ek wip wap wip wap die trappe af. AB moes my kom ophelp daai nag. Ek dink ek het iewers iets gebreek of verstuit! Myse Gatkant is nounog gevoelig! Sjiiieeee mense, sulke gladde vloere het ek nog nooit gesiet nie. Arme Jannie polish hulle seker daagliks! Neef los die gepolish en skryf vir ons uithaler stories! Ek sal weer kom kuier, maar die slag wil ek onner slaap en die vloer moet van beton wees! Miskien die Garage Neef! Groete Neef en nogmaals Welkom!
Dis hom daai Joe. Einste symste. :bootyshake:
:wav: WELCOME :wav:
:wav: WELCOME :wav:
:wav: WELCOME :wav:
:wav: WELCOME :wav: