Met grots-ondekking
Loop ek in die stofpad af
Geel-oranja herfs kleure speel
Rondomtalie met my
Geen grot donker genoeg
Hou my weg
Diep binne haar maag le
Sy opgevou
Rooi-bruin kombers
Toe gevou
Indiaan pop …
gve
Baie mooi matertjie. Ek hou daarvan.
dit het nog baie werk nodig...
ek het dit gedroom gister aand
Sodra jy reg is dan bring jy die verbeterde produk, asseblief.
Sal jy so gaaf wees om jou ander gedigte ook hier te kom plaas WW. Wat sal jy nog graag in die boek wil hê?
Vertel ook vir my watter agtergrond sien jy by grots-ontdekking. Vertel meer van die droom.