Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: Meraai vannie Baai on February 26, 2013, 11:04:31 AM
-
Vakansietyd by oupa en ouma se pandok is altoos 'n vlytige ervaring
vir Meisiekind se kabouters. Kleinding was 'n gretige deelnemertjie!
:love7:
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/BakingTime1.jpg)
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/bakingtime3.jpg)
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/wattileerkoekmaak.jpg)
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/bakingtime4.jpg)
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/BakingTime5.jpg)
-
Dit is wonderlik in die regte konteks van die woord Raaitjie. Julle en hulle is so geseënd. :notworthy:
-
Ek stem saam PM. Ons is voorwaar geseend ne. Selfs vir die 'groot kinders' is dit ook nog steeds 'n groot bederf as hulle gedurende die kuiertjies hier vir ons 'n gunsteling dis aanmekaar slaan en ons om die potte en natuurlik glasies ook, kuier. Vir die kleingoed is hulle 'baking-treats' groot pret en vinnig besig om 'tradisie' te word :icon_biggrin: