Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: adele on February 22, 2013, 09:52:39 AM
-
ek lees nou deur Meraai se bêre-woorde oor 'Wat is woorde" en verlang my stikkend na ons ou-ou maters van drie jaar gelede... wat het van hulle geword?
wie weet hoe ganit met ons maat en ouma-Naas?
:grommit:
-
Ons het met Naas en Ouma Naas gesels die 16de, toe het dit onder omstandighede goed gegaan. Ouma Naas het gelukkig nou 'n verpleegster wat haar bedags versorg.
Dalk kan Naas self vir ons bietjie meer inligting gee.
-
Ek kom ook saam snik van filange :crybaby2: