:hello:
ek lief hierdie vryheid-beskrywing, jou woorde mooi geplaas
jou vorm plaas vir my klem op
...kan
...nou
wei
wegglip... netjies gedoen.
:grommit:
Baie dankie. :-)
Elke woord op die regte plek! Pragtig Fransi. Jou gediggie huppel van klip tot klip!
:-) Dankie PM.
Boektoewoordeprag :notworthy: :book1: :icon_salut:
Ek stem heelhartig saam! :notworthy: