Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: Meraai vannie Baai on February 18, 2013, 12:46:59 AM

Title: Naweek tussen die berge by Queen Mary Falls
Post by: Meraai vannie Baai on February 18, 2013, 12:46:59 AM
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/BergebyQueenMaryFalls2.jpg)

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/QueenMaryFalls.jpg)

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Huisietussendieberge.jpg)

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Ontbyt.jpg)

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Watsvirete.jpg)

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Bowerbird.jpg)

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/KingParrot.jpg)

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/vogeltjies.jpg)

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/BergebyQueenMaryFalls.jpg)

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/CondamineRiver.jpg)

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Vogellewebyfalls.jpg)

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Koalatjie.jpg)

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/FairyWrennetjie.jpg)









Title: Re: Naweek tussen die berge by Queen Mary Falls
Post by: Fransi on February 18, 2013, 07:58:12 AM
 :hello:

Sjoe, dit is onbeskryflike mooi foto's en lyk na 'n lieflike ervaring.
Title: Re: Naweek tussen die berge by Queen Mary Falls
Post by: PM on February 18, 2013, 09:28:37 AM
Pragtig, ek is seker jou siel is nou versadig vir 'n rukkie.  Baie dankie vir die wys matertjie. 
Title: Re: Naweek tussen die berge by Queen Mary Falls
Post by: AB on February 24, 2013, 03:18:10 PM
baie dankie ronel, maar het jy nie fotos van die "falls"nie?
Title: Re: Naweek tussen die berge by Queen Mary Falls
Post by: Meraai vannie Baai on February 25, 2013, 01:06:41 AM
Stoffel die is spesiaal vir jou hoor  :toothy4:

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/QueenMaryFalls6virforum.jpg)

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/QueenMaryFalls4virforum.jpg)

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/QueenMaryFalls3virforum.jpg)

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/QueenMaryFalls5virforum.jpg)

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/QueenMaryFallsvirforum.jpg)



Title: Re: Naweek tussen die berge by Queen Mary Falls
Post by: Marius on February 25, 2013, 07:59:35 AM
Daai glyklip gaannie werk nie...
Title: Re: Naweek tussen die berge by Queen Mary Falls
Post by: Meraai vannie Baai on February 25, 2013, 08:09:29 AM
Fatale ondervinding as jy dit wel gaan probeer  :angel4:
Title: Re: Naweek tussen die berge by Queen Mary Falls
Post by: Marius on February 25, 2013, 08:22:46 AM
Jou planne sal beslis deur die mat val...
Title: Re: Naweek tussen die berge by Queen Mary Falls
Post by: AB on February 25, 2013, 09:41:01 AM
dankie mêrie
dis pragtig ja.
Title: Re: Naweek tussen die berge by Queen Mary Falls
Post by: PM on February 25, 2013, 09:43:55 AM
Ek sal maar later kom kyk.  My internet is vandag soos harmansdrup op 'n koue wintersoggend.