Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: PM on February 03, 2013, 09:49:43 AM

Title: Heerlike kuier
Post by: PM on February 03, 2013, 09:49:43 AM
Ek het nou vanoggend so lekker gekuier hier met almal.  Wens so ons kon om 'n tafel sit en 'n glasie wyn en/of 'n koffietjie deel.  Ek weet dit sal 'n week se kuier kos om my "dors" na julle te les. 
(Dag en nag.) :love7:
Title: Re: Heerlike kuier
Post by: Ah Willa on February 03, 2013, 10:33:29 AM
praat jy wat tande het ....  :coffee2: en 'n heerlike melktert
Title: Re: Heerlike kuier
Post by: adele on February 03, 2013, 12:12:15 PM
heeeerlik, dankie ook.

ons was eers kerk toe, ek kom vertel julle later van hierdie en verlede sondag se kerkgaan ... nou eers hospitaal toe, ons moet later terug huistoe ...
lief julle almal

 :grommit:
Title: Re: Heerlike kuier
Post by: Ah Willa on February 03, 2013, 12:27:42 PM
Dink aan julle daar by die hospitaal lief Adele