Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Ah Willa on February 02, 2013, 08:03:33 AM
-
Ek is in en alles werk reg aan my kant :angel8:
-
Baie dankie Wils, ek het gemaak soos Jan Dink voorgestel het. Dit is 8ta wat van lyn af is, ek gebruik nou Vodacom en dit werk. Hartlik dankie vir julle moeite. Ek waardeer dit opreg. :love7:
:bootyshake:
-
So bly - ek het benoude boude gekry toe jy se die forum is af - dit mag nooit wees nie NOOIT
stoute 8-ta- ek hoop hulle sort hulle issues go en dankbaar dat Vodacome vir 'n slag soet is :icon_biggrin: