Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: adele on January 29, 2013, 11:13:58 AM

Title: rus en vree'
Post by: adele on January 29, 2013, 11:13:58 AM
geniet jy ook
die rus en vree'
weet net dit eindig
oor 'n jaar of twee
dan stap jy rond
met breëbors
om wêreldwys
alles na te vors.
Title: Re: rus en vree'
Post by: PM on January 29, 2013, 11:38:28 AM
Pragtig Adéle.  'n Mens kan ure na hierdie rustigheid kyk met die grootste liefde in jou hart.