Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: PM on January 06, 2013, 08:55:30 PM
-
Seg ons jongste seun vir sy pa: "Pa, 'n partnership" is 'n "disaster". Ek dink nie 'n mens moet 'n "ship" met iemand deel nie.
Jou eie "ship" kan dalk werk.
-
Baie goeie waarneming wat jouse seunsgoed hier gemaak het PM :icon_biggrin:
-
Ek stem saam...
-
"A partnership is a sinking ship."