Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Angelica se plek => Topic started by: Angelica on December 31, 2012, 06:45:46 PM
-
'Every relationship in your life is a current moving you towards your dreams... or away from them."
-
Ek sien 'n golf se kruin met die allermooiste yswatergroene en -bloue denkbaar, en die bruisende wit wanneer dit bruisend breek. Die golwende witskuim in unieke patrone. Elke deel sy eie mooi en die wete, niks in die lewe is permanent nie. Dankie vir die deel van hierdie wysheid Engeltjie :love7:
-
Ek lief dit Engeltjie. Soms kom iemand in jou lewe vir lank, soms net vir 'n wyle, maar daar is altyd 'n rede voor.