Pssst julle ouens! Shuuut, ek dink Fransi verjaar die 25ste. Gaan ons vir haar 'n forumpartytjie hou?
Eeeeeek!!! Sien al lankal uit na 'n regte forum partytjie. Hoe laat moet ons daar wees?
Enige tyd tussen twaalfuur vanaand en twaalfuur more aand. :icon_biggrin: Bring jou eie dop en tjop en 'n mooi versie verpak in fraai papier met strikkies om. :love7:
Wie verjaar vandag?
:wav:
:smileinbox: :smileinbox:
:smileinbox: :smileinbox:
:wav:
:smileinbox: :smileinbox:
:occasion13: :occasion13: :occasion13:
:occasion15: :occasion15: :occasion15: :occasion15: :occasion15:
:wav: :wav:
Lekker verjaar my maatjie... Leeekkkerrrr verjaaaaaar!
:icon_bigsmurf:
FRANSI!!!!! SY verjaar vandag!
Lek♪♪kerrrr verjaar ons maat, lek♪♪kerrr verjaarrrr! ♪♪
♪♪Mag jou jaar vol liefde en vrede wees. ♪♪
Mag al jou wense waar word.
:love7:
:bootyshake:
:hello:
Ek sien dit nou eers raak! Baie, baie dankie. Nou het my dag 'n ekstra huppel in. :love7: