hy is nog in 'n broeikas gewees, maar dit gaan al baie beter, het die alewige geelsug ook gehad, maar die blou ligte het dit ook herstel.
:grommit:
Baie geluk met die pragtige mensie!!
Oeeeee hier begin die broeise oumasindroom. Baie baie geluk. Bederf hom stink, sover afstand dit toelaat. :wav:
Pragtig en baie geluk en mag hulle almal baie gelukkig wees.
dankie baie julle, ja, Gawie, dis nogal 'n nuwe kwessie, voor ons kan bederf, help almal nou eers die nuwe mamma met voorraad, en ai tog, ons voel nogal dom :icon_study: ...mos nie gewoond aan kitsbaba's nie :toothy4: nou sien mens hoekom ons Skepper mens maande gee om voor te berei :icon_biggrin:
:grommit:
Baie geluk Adéle en Eben. Ons oumas en oupas weet hoeveel julle nog die kleinding gaan geniet. Mag hy vir julle net vreugde bring.