:icon_biggrin:
:icon_biggrin:
:icon_biggrin:
:icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:
:icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:
:icon_biggrin: :icon_biggrin: E :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:
:icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin: V :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:
:icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin: A :icon_biggrin:
:icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:
:icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:
:icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:
Slang in die Paradys?
Lekker giggel Naas nou vir die laggende Eva.
:sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1:
:sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1:
:sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1:
:sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1:
:sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1:
Slapende wonder!!!
(kyk hoe sukkel ek nou met hierdie dwars pos)
:icon_bigsmurf:
En ek lag vir die 'Zuma' slang in die paradys. Grote genade hoeveel tyd het dit geneem!! LIEFFFFF dit Naas :hello2: :headbang:
Heelnag. Kyk, hy is op papier net so useless soos in die parlement. (Ten minste is hy konstant useless)
:icon_bigsmurf:
Ek zZien zo, ek zZien zo :evil6:
Ontdek ek hierdie vandag in my "unread posts" :icon_biggrin:
Julle twee is soooo kreatief.
Eva in die pêrredaais en die slang lyk soos 'n duisendpoot! (Vir my)
Julle is te oulik!
Dit was groot pret PM!! Ons wag vir joune hoor :evil6:
Oeps, ek sal dit nie eers waag nie. Ek is nie so kreatief soos julle nie.
Ek kan net vir julle wys wat het Daniël in die leeukuil met die leeu gedoen: :pottytrain2: :angel4:
Bulder ek soos Naas hehehehe. Dis kostelike voorstelling PM. Ekke het GANIET!!
•˛• arme leeus :hello2:
~
★ ★ ★
/______/_\。
|田田田 田 |
Drie-ster-verblyf
LOL. Moenie glo nie.
Dis net 'n pandok
sonder 'n dak
in Gatkantland!
Baie oulik gedoen Raaitjie.
Hierdie lyk net soos engeltjies.
^j^ ^j^ ^j^
PM dit doen hoor!! :angel4: :love7:
Ons het soveel pret gehad... kom ek vanaand weer lees oor 'n gas se skouer en geniet van vooraf. En raai wat.... Naas kan die toekoms voorspel - numba one slaap nog steeds hahahahaha.
Kyk nou weer na Ta Raaitjie se "slang in die Parradeis en besef ons beskuldig al die tyd vir Eva terwyl Adam die een was met die slang in die gras.
:mumum:
En nou het ek oordosis lagpil in vir die nag wat voorle :hello2: :toothy4: Jy is reg oor Adam se slang in die gras Assie!
Ja-nee, groot pret. Mis julle.
Mensig, ons het al soveel pret hier gehad. Ek het ook nou weer 'n pilletjie teen depressie gekry.
Dit is teologies bewys dat die paradys nie in China was nie. Die chinese sou die appel weggegooi het en die slang geeet het.
:icon_bigsmurf:
:icon_biggrin: Ek het gesien jy dwaal hier rond en gewonder waar gaan jy opduik vir kattekwaad. :icon_biggrin: Dit is tyd om te lag en te speel. :hello2:
Ek het die naweek bietjie gaan visvang. Weet nie wat ek aangevang het nie maar toe ek ingooi haak ek myself met die
:color: in die :pottytrain2:
:color: :pottytrain2: :pottytrain2:
:color: :pottytrain2: :pottytrain2:
:color: :color: :pottytrain2: :pottytrain2:
:color::color: :pottytrain2:
Nou sit ek hier by ongevalle dat hulle die eina behandel want my vrou weier om my te behandel vir onnoselheid.
:icon_bigsmurf:
:icon_biggrin: Uitstekend. Ek weet nou net nie of dit gate of holtes is nie. ???
Kom ons probeer hoek in die h@l....
:icon_bigsmurf:
My lagpil in vir die hele naweek :toothy4: :bootyshake:
Jy bedoel hoek in die hardloop? :dontknow: Daardie antwoord van jou lyk vir my soos 'n eposadres. :icon_biggrin:
Ek het sommer hard uitgebars van die lag en tou wou ou "Nuuskierig" ook sien waaroor ek lag. Hy kom toe te voorskyn met "hoek in die hardloop". :icon_biggrin:
In Ouma Naas se woorde:
My mammie het 'n lammetjie
Hy wei daar by die dammetjie
Met 'n stokkie in sy....
Hol hasie, hol hasie
Hol... hol... hol...
Hulle sê mos 'n goeie gryper het 'n huisvol!
En 'n spokie is besig om hierdie bydrae te druk :toothy4:
Guest 05:48:57 AM Printing the topic "'Skoorsoek Vormdig' ".
Ja, ek sal vir Andre moet vra hoe werk dit, ek het nie gedink dat mense wat nie geregistreer is kan druk nie. Aan die ander sy van die saak, is hier oor die 500 lede wat geregistreer is, maar hulle is stemloos. Is van hulle die drukkers? Of is hulle die lesers? Seg ek mos, ons is erg belese.
Die geregisteerdes sal as aanlyn wys as hulle druk. Dit is beslis besoekers wat die drukwerk doen.
:icon_bigsmurf:
Ek gaan nou spook-spook speel
in die forumgang
onder my eie naam
'n plasing print
sodat ons die verskil kan sien
tussen vlees en gees
wat druksgewys steel
:sign10: :icon_biggrin:
*en toe werk dit nie want mens kan nie jouself druksgewys sien steel nie. Daar moet of 'n spook of 'n mater wees wat saam kyk en dit dokumenteer :icon_biggrin:
Kom ons kyk of 'n mens 'n geselsgedig kan saamstel uit sommiges van die onderwerpe waar ons gaste inloer. Ek het net geloer na die volgende paar onderwerpe en lekker gegiggel...
As woorde dros...
PM waaaaar is jy matertjie?
'n Wax?!
Uit die ossewa se medisynetrommel.
Ek dink aan jou!
User Time Action
Online Meraai vannie Baai 12:52:12 AM Viewing Who's Online.
Guest 12:52:08 AM Viewing the topic high building.
Guest 12:52:00 AM Viewing the topic As woorde dros....
Guest 12:51:50 AM Viewing the topic ek dink nie dis 'n grap nie dalk eerder die waarheid.
Guest 12:51:32 AM Viewing the topic Ek dink aan jou!.
Guest 12:48:27 AM Viewing the topic Links na Antieke Afrikaanse Digters / Gedigte.
Guest 12:48:08 AM Viewing the topic Onderwys.
Guest 12:47:49 AM Viewing the board Digformules of -strukture.
Guest 12:47:19 AM Viewing the topic Lekker by Koro-Koro.
Guest 12:46:54 AM Viewing the topic Ou idiome uit die volksmond.
Guest 12:46:13 AM Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest 12:45:08 AM Viewing the topic My pragtige land.
Guest 12:44:23 AM Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest 12:44:18 AM Viewing the topic PM waaaaar is jy matertjie?.
Guest 12:42:48 AM Viewing the topic 'n Wax?!.
Guest 12:42:30 AM Viewing the topic Is dit al?.
Guest 12:42:27 AM Viewing the topic 'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie).
Guest 12:42:08 AM Viewing the topic Louis se pastelkat.
Guest 12:41:25 AM Viewing the topic Ou Miena, die drif en die sleepwa..
Guest 12:40:11 AM Printing the topic "Sand-spore".
Guest 12:39:50 AM Viewing the board Uit die ossewa se medisynetrommel.
Guest 12:38:38 AM Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest 12:37:28 AM Viewing the topic As woorde dros....
Die oomblik as iemand inteken verskyn sy naam en 'n groen liggie in die spookgange by die onderwerp waar hy besig is. As dit net se guest is dit' n spokie wat druk.
:icon_bigsmurf:
Adam, jou ou duiwel!
Van spoke gepraat, hier is Antjie Patat se kostelike bydrae wat die woorddief gaan skaai het :headbang: :book1:
My ma sê ek is met die helm gebore,
ek vries elke keer soos n pointer-hond as ek die woord helm hoor.
Ek wil niks sien nie, ek wil ook niemand sien nie,
en as ek iemand gaan gewaar wat in die ewige is,
verlaat ek my liggaampie opslag en riel-dans saam daai ene
die ewigheid in....
ek is bang vir spoke, ek kan ook nie wegbly nie,
en was in my jong dae die "Spookstorie verteller" in ons familie.
My anale-kanale lam gelag as die kleintjies so skrik en weghol
en nou, op hierdie jare, skrik ek my oogballe styf teen my bril-glase vas
as iemand my skrikmaak, lyk kompleet soos skeel litchies agter lense.
© Antjie Patat
Ek sien daai oge wat so teen die lense vas slaan! Wel gedaan!