Ek geniet vandag ons forum vreeslik baie, want al die ou lekkertes is hierr uitgestal. Jare terug se giggels is vandag my skaterlag. Dankie Raaitjie!
:toothy4: :love7:
:grommit:
Ek stem! Dit voel asof ek weer tuisgekom het. Ek het ook, letterlik nou weer tuisgekom, maar die forum is nou weer soos die forum moet wees. :hello2:
Heerlik. Purrrrrrrfek!
:love7: :headbang: Hier's ons almal te saam, en oor die rand van die glas, is die lewe weer heel :love7:
...en die lekkerte gaan net aanhou rol en rol... :hello2:
Ek stem saam. Lekker om weer deur die gange te dwaal en ou bekendes te groet met 'n glimlag.
:icon_bigsmurf:
Die opskrif is alweer verkeerd. Dit moet eintlik net wees: lekker vermaak
Wat van lekker 'Sondag tot Sondag' vermaak? :icon_biggrin: :book1: :love7:
Die Kabouter het geland! Hello aan almal! mag julle 'n ongelooflike dag beleef!
Dankie en jy ook.
Dankie Dawie, jy ook.
Dit gaan my regtig tot Sondag besig hou! Ek lees stadig en een vir een! :bootyshake: