Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: AB on November 16, 2012, 10:44:47 PM
-
eerste keer wat ek 'n nag foto met die kamera neem en dit was die resultaat na so amper 6 munute
die berge is die Brandwacht berge naby Worcester.
die lig aan die regterkant is worester se lig.lig aan linkerkant is by die olof bergh stokery.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/forum%20fotos/sterrekl.jpg)
-
Dit is soos 'n kunswerk AB. Jare gelede het Hannes so gespeel met die "starlights" wat die kinders so swaai en dit maak die mooiste foto's. Die motors se ligte is ook indrukwekkend.
-
ek oefen so lank, wil volgende jaar hoeplik in die woestyn paar fotos van die aard neem. daar is hopelik geen lig wat hinder nie.
-
Pragtig, dit lyk soos 'n aand vol wense.
-
Dankie Fransie, ek het glad nie geweet wat om te verwag nie, dit was 'n skoot in die donker en dit het gewerk. Het beter uitgekom as wat ek gedink het dit sou.
-
Ek hou van die lig, dit gee lewe aan die foto. Dit was vir my nog altyd verbasend dat die kamera se lens die lig in die donker kan vasvang.
-
Dit het beslis gewerk. :-)
-
AWH Pragtige foto! Ek wil weer bietjie in daai wereld kuier!