Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Gawelina se plek => Topic started by: Meraai vannie Baai on November 15, 2012, 06:30:07 AM
-
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/VirBiance.jpg)
-
Gawie ek het sommer begin huil toe ek hierdie oopmaak om vir jou te kom plaas!!! Hoe sal ons ooit die gang van die lewe verstaan?
-
Trane.
-
Baie dankie Raai. Sy is vandag so bleek en stil. Geen dimpeltjies op die wange nie. Dis wraggies nie lekker om die kind so te sien nie.
-
'n Tranerige voorreg gewees my Juffroujtie :crybaby2:
-
Tog so 'n brose ouderdom. So jammer vir julle Gawie. Sterkte matertjie.
-
Ek wens ek kon vir julle 'n stywe omgeedrukkie gee.
Sterkte en mag julle oomblikke van genade ervaar.