Hier kan ons net links deel na cool tips en tools :toothy4:
Hier is so paar van my af
Ek gebruik hoofsaaklik the Gimp (dis soos photoshop en gratis, maar mens moet buite die box dink om dit te gebruik)
http://www.gimp.org
Hierdie is sommer maklik om te gebruik :
http://www.picresize.com
http://www.online-image-editor.com (Funky en cute frames)
http://www.tagsmaker.com (A cool way to add text to your images)
http://fotoflexer.com
http://www.freeonlinephotoeditor.com
ek maak soms gebruik van 'n combinasie van die programe om 'n eind resultaat vir een fototjie te kry :headbang:
Baie dankie vir die deel Wils. Dit lyk maklik.
verby maklik :pottytrain2:
Half vier vanoggend toe waai die wind ons alarms aan die brand. Toe gaan loer ek 'n bietjie en dit is maklik verby Wils.
:toothy4:
Dankie Willa ek sal beslis gaan loer en probeer. Het dit vir my afgelaai :notworthy: :icon_salut: