Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: AB on October 26, 2012, 04:27:39 AM
-
so kan mens 'n lorrie start: You Tube
http://www.youtube.com/watch?v=pT_nnBdLmEw&NR=1&feature=endscreen
-
Indrukwekkend! Sou dit nou op enige wiel werk?
-
op enige wiel wat 'n aandryf wiel is. Ek nie seker as die voertuig in 4 wiel dryf is of dit gaan werk nie wnat dan gaan die krag oorgedra word na die ander dryf as ook.
As jy dit wil doen moet een kant se wiel in die lug wees en die ander wiel moet stewig op die grond staan.
Met 'n mtor wat kleiner wiele het sal dit effens moeiliker wees want die vragmotors het groot wiele ( 20 of 22 duim) en motors enigiets van 13 na 17 duim wiele, dlak sommige motors effens groter. Hoe groter die wiel is soos die vragmotor sin gee dit 'n voordeel vir groter of meer wringkrag. Dan ook die vragmotor het 2 wiele aan mekaar vas gebout wat die hele wiel swaarder maak en meer momentum gee vir waneer die koppelaar gelos word.
-
Dit is baie interessant maar tog so logies. 'n Mens kry net nie elke dag daarmee te doen nie. Dankie vir die inligting, ek is mal oor sulke "leer my nog" onderwerpe.
-
Wil julle my vertel mens regtig egtig 'n lorrie so start :icon_bigsmurf: ek dog dis 'n grap en iemand draai die sleuteltjie binne buite oog hiehiehie. Wonder of dit met wieletjieshuis sou werk?? Daar moet seker 'n engine darem ook iewers wees ne. Neeee, sallie werkie :angel4:
-
Dit werk regtig ja. Dit is dieselfde as wanneer jy 'n motor stoot. Kyk net hoe slim word ons hier op die forum. :hello2:
Raaitjie, ek dink julle wielietjieshuisie wil nie gestoot word nie, net gesleep.
-
Dit werk regtig ja. Dit is dieselfde as wanneer jy 'n motor stoot. Kyk net hoe slim word ons hier op die forum. :hello2:
Raaitjie, ek dink julle wielietjieshuisie wil nie gestoot word nie, net gesleep.
sommige goed doen mens binne in die wielehuis.....
-
Hheheheeheh jy maak my hoes. Ek gaan jou rekening stuur Stoffeltjie :toothy4:
-
Hheheheeheh jy maak my hoes. Ek gaan jou rekening stuur Stoffeltjie :toothy4:
ek is bly jou verstand is nog skerp.....