Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: Naas on October 25, 2012, 11:15:43 AM
-
Juffrou vra: Vertaal asb die volgende sin in Afrikaans.
"Malema swims in the Vaal Dam."
Pietie: "Daar's 'n drol in die drinkwater."
:icon_bigsmurf:
-
:icon_biggrin: Die kind ken van. :icon_biggrin: