Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: AB on October 24, 2012, 06:51:10 AM
-
as een van julle weer noorwee toe gaan, gaan ry asb die pad met die baie brue en kom vertel hoe mooi dit is?
https://www.google.co.za/search?q=storseisundet+bridge&hl=en&client=opera&hs=eEl&rls=af&channel=suggest&prmd=imvns&tbm=isch&tbo=u&source=univ&sa=X&ei=uOyGUIW2Fo2ChQe3y4GoAw&ved=0CCUQsAQ&biw=1600&bih=777
-
Hmmmmmmmm AB die dag as hulle seg ek mag weer erries vlieg, maak ons dalk so grap en dan mater, sal die sneppies beslis hier pryk - spesiaal vir jou hoor :icon_salut:
-
Plaas hulle so 'n paar brue oor ons stede bou om die verkeer te help vloei.
In 1984, en weer in 2000 was ons in Stockholm en het vir 'n langnaweek na Oslo gery. Dit was een van die hoogtepunte in ons lewens. 'n Ervaring op sy eie.
Dankie vir die deel AB.