Die Afrikaanse Forum
Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on October 19, 2012, 06:52:50 AM
-
Namens almal van ons op die forum wil ons graag vir julle 'n klein geskenkie gee vir julle troudag.
Vat asseblief die boek wat jy bestel het se geld en gebruik dit vir iets waarvan julle sal hou.
Dalk 'n ietsie in die kas of 'n uitetetjie of dalk 'n roomys op die strand. Weet ons gee dit met 'n lekker hart en sal Sondag aan julle dink.
Groot liefies,
Die forumfamilie.
-
Ek wens hier was reuse LIKE knoppie :love7: :hello2:
-
dis nie :love7: klein nie, liefste vriendin, dis 'n groooot geskenk, dankie BAAAIE! :love7:
dankie almal van julle, ek sal dit gebruik vir iets spesiaals om aan julle te onthou
:grommit:
-
Ek wil ook 'n like knoppie hê! Geniet elke oomblik van die spesiale dag.