Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Meraai vannie Baai on October 19, 2012, 04:47:50 AM
-
PM ek plaas hierdie versoek van Elsabe vir jou en Willa vir ingeval julle dit dalk nie op FB raaklees nie
Hi PM,
Dis heerlik om hier op FB met julle te kuier.
Een versoekie asb: Ek sien die skakel vanaf FB na die Forum se blad, maar kan ons 'n prentjie van Boek 1 hier op die Wall kry met 'n skakel na die Bestelvorm? Dit sal maklik wees om dit dan te Share en vriende daarheen te verwys as hulle nog wil koop. Ook wonder ek of die posgeld en verpakking by die R380 ingesluit is.
-
As jy dit wil skuif mater, doodreg - was nie seker waar om dit te sit
-
Dankie Raaitjie, ek kom nooit op FB nie. Kan jy asseblief vir my 'n skakel daarheen plaas?
Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het Elle. Verpakking en posgeld is uitgesluit. Ons het darem al dikwels planne gemaak om boeke per geleentheid na die ouens te neem, of hulle het dit hier kom afhaal.
Wils, ek sal dit waardeer as jy kan aandag gee hieraan. Baie dankie.
Dit is reg hier Raaitjie. Dankie vir jou moeite.
-
So vermoed, die dat ek maar aangedra het hierheen. Hier is die skakel. Maak net seker of jy kan inkom matertjie.
https://www.facebook.com/raaitjie.lock?ref=tn_tnmn#!/DieAfrikaanseDroom/posts/468676026510914?notif_t=feed_comment
-
The page you requested cannot be displayed right now. It may be temporarily unavailable, the link you clicked on may have expired, or you may not have permission to view this page.
:pottytrain2:
-
OI, dit is seker die skakel waarop ek ingegaan het. Knoppies gestremd. Hang aan :icon_bigsmurf:
https://www.facebook.com/DieAfrikaanseDroom?ref=ts&fref=ts
probeer daardie enetjie?
-
Het jy al deel geword van die blaai daar PM? Ek nie seker of mens ingeteken moet wees om te kan sien nie. Willa het my soort van admin gemaak so ek hol soos droom rond daar en soms onthou ek om op my eie naam in te teken :icon_bigsmurf:
-
Ek het gaan kyk en kan dit sien. Baie dankie.